Hierdie Bybelse verhale en gelykenisse (uitgebeeld in briljante teater-kwaliteit)
herinner ons dat God alleen ons Voorsiener is.

Gebruik hierdie stel van ses dvd's en studiegids om 'n nuwe dimensie te
ontdek in jou persoonlike- en groep Bybelstudie.

'n Fantastiese belegging om God se Woord vir jou kind lewend te maak!

Kliek hier vir kort video uittreksels.

Bestel by Wian & Trudine Vos:

Epos: godprovidesec@gmail.com
Sel: 083 304 2833



Kontak Wian: Sel: 083 304 2833
Email: wian@softcomp.co.za


Videos

Wian en Trudine se getuienis
U is Heilig

Trudine oor Wian

Wian oor Trudine