![]() |
|
![]() |
|
|
|
|
Hierdie Bybelse verhale en gelykenisse (uitgebeeld in briljante teater-kwaliteit) herinner ons dat God alleen ons Voorsiener is. Gebruik hierdie stel van ses dvd's en studiegids om 'n nuwe dimensie te ontdek in jou persoonlike- en groep Bybelstudie.
'n Fantastiese belegging om God se Woord vir jou kind lewend te maak!
Bestel by Wian & Trudine Vos:
Sel: 083 453 8592
Epos: godprovidesec@gmail.com
God Provides Series - Trailer Lifted Up - Trailer
Rich man and Lazarus - Trailer
Abraham and Isaac - Trailer
Abram's Reward - Trailer
Jeremiah's Call - Trailer
Widow and Oil - Trailer
|